No under 18s

Sarie Glansete - Sarie word 75

Sat Jul 13, 12:00 - Sat Jul 13, 17:30

Kievits Kroon Gauteng Wynlandgoed

ABOUT

SARIE word 75: Sê JA en kom kuier saam!


Vanjaar se SARIE Glansete sal soos geen ander wees nie, want dié ikoniese tydskrif word 75. Redakteur Michelle van Breda kyk terug oor SARIE se 75 bestaansjare, SARIE se gunsteling-rubriekskrywer, Nataniël, vertel wat hom van SARIE inspireer, en vriendin Anna Davel bied luisterplesier.

 

Kom klink ’n glasie van Robertson Wynmakery se beste op SARIE se 75ste – die wynmaker het immers ook onlangs 75 geword! Nataniël en Anna bied bederf vir die siel, maar Body Shop gaan jou lyf met ’n geskenkpak bederf.


Kaartjies

Slegs 100 kaartjies word aan die publiek beskikbaar gestel vir die glans-middagete.


R1200 per kaartjie


Indien jy meer as 10 kaartjies saam wil koop kontak [email protected]

 

Datum

13 Julie 2024

12:00 vir 12:30

 

Plek

Kievits Kroon Gauteng Wynlandgoed, Pretoria

DIRECTIONS

Sarie Glansete - Sarie word 75
Kievits Kroon Gauteng Wynlandgoed
41 Reier Rd, Kameeldrift-East, Pretoria, 0035
Get Directions