Family friendly

POORTJIE MUSIEKFEES

Sat Sep 7, 14:00 - Sat Sep 7, 23:00

LAERSKOOL DIE POORT

ABOUT

Hier is dit NOU!


Ons weet almal kan nog verlede jaar se musiekfees onthou. Die Poortjie Musiekfees is die plek om by te wees! 

Met sangers soos Brendan Peyper, Demi Lee Moore en Ruhan Du Toit, is daar baie opwinding wat wag! 

Kom beleef 'n aand van uitstekende vermaak, vure wat brand, opwindende speletjies, heerlike kos en natuurlik die vuurwarm samesyn van ons Poortjies!

Dit beloof om, soos elke ander jaar, 'n groot sukses te wees. 

Onthou jou eie kampstoel en piekniekkomberse.



Kaartjies:

R80 pk – Kinders (6-12 jaar) Kleuters is gratis 

R180 pp (Hoërskoolkinders en volwassenes)

R100 – Koelerboks

R100 – Poortjie Pretpark

R20 – Parkering (Sal by hekke te koop wees) 


ONTHOU & NEEM KENNIS: Ons wil so ver as moonlik kontantloos (cashless) bedryf. Daar sal genoeg kaartmasjiene beskikbaar wees om nie kontant by jou te dra nie.


Verbode:

Eie kos/peuselhappies (daar is meer as genoeg kosstalletjies)

Braaiers

Gazebos/Sambrele

Troeteldiere

Wapens/Vuurwapens

Verbode middels


Parkering Informasie:

Veilige en voldoende parkeerplek is op die perseel beskikbaar teen R20. Volg asseblief die instruksies wat deur die parkeerwagte gegee word. Kom gerus vroeg op om verkeer te vermy.



POORTJIE MUSIEKFEES 2023

DIRECTIONS

POORTJIE MUSIEKFEES
LAERSKOOL DIE POORT
Kameeldrift Rd, Roodeplaat
Get Directions