FREE OPTIONS

Apologetics Ouerskap - Hoe om met jou kind oor geloof te praat

Thu May 23, 18:30 - Thu May 23, 19:45

Oosterlig

ABOUT

Hoe praat ek met my kinders oor my geloof? Volg my kind die ware Jesus? Hoe kan ek seker maak dat my kind se geloof nie maklik beïnvloed word deur iemand of iets anders nie?


Op die 23ste Mei gaan Roedolf Botha ouers help om seker te maak hulle kinders se geloof het die regte fondasie.


Waar: Oosterlig

Hoe laat? 18:30 tot 19:45


Daar gaan gelyklopend ook 'n Praise en Worship sessie aangebied word vir die kinders. So julle is welkom om hulle saam te bring. Bespreek asb 'n plek vir jou en jou kind.


Vir enige navrae kan julle vir Cristelle Hatting by [email protected] kontak.

DIRECTIONS

Apologetics Ouerskap - Hoe om met jou kind oor geloof te praat
Oosterlig
469 Lea St, Waterkloof Glen, Pretoria, 0010
Get Directions