FREE OPTIONS
Family friendly

Sonja Heroldt & Tjokker (Kinderteater @ Die Centurion Teater)

Fri Jun 28, 10:00 - Fri Jun 28, 11:00

Die Centurion Teater

ABOUT

SONJA & TJOKKER KINDERTEATER


Sonja Herholdt en haar beste honne pêl Tjokker, besoek op 28 Junie 2024 die Centurion Teater met ‘n kinderteaterproduksie vir voorskool en laerskoolkinders. Hierdie 60 min program word in Afrikaans aangebied met ‘n paar Engelse liedjies. Die inhoud is interaktief en nooi die gehoor om deel te neem aan al die pret en aksie.


Hierdie produksie het primêr ‘n vermaaklikheidsdoel met ouderdoms gepaste musiek en saam doen-of-dans items, maar leer ook basiese lewensvaardigheidslesse op ‘n prettige manier.


Kinderteater bevorder die kind se vermoë om verbeelding te gebruik wat help met kognitiewe, kreatiewe en sosiale ontwikkeling.

Kom deel in al die honnewalisse van hierdie heerlike opbouende uur wat byval sal vind by jonk en oud.

DIRECTIONS

Sonja Heroldt & Tjokker (Kinderteater @ Die Centurion Teater)
Die Centurion Teater
123 Amkor Rd, Lyttelton Manor, Centurion, 0157
Get Directions