FREE OPTIONS
Family friendly
@ The Turning Point Palooza 2024 - Krugersdorp
Sat Jun 29, 10:00 - Sat Jun 29, 23:00
@ The Turning Point
ABOUT
@ The Turning Point palooza is 'n viering van musiek wat die gemeenskap by mekaar bring in die hart van Krugersdorp.
Ons sien uit na ons 2024 Feesdag op 6 September 2024 met die volgende kunstenaars:
Dirk van der Westhuizen
Sone Joubert
Monique West
Fanus Pienaar
DJ Wiets
DJ Vexon
Ons spog met heerlike kos, drankies en n verskeidenheid van stalletjies.
Groot pret vir die hele gesin!
GEEN EIE EET/ DRINK GOED WORD TOEGELAAT NIE
BRING KAMPSTOELE
BRING KONTANT
Hekke open 10:00 tot laat.
Stalletjie Besprekings by [email protected]
Fees navrae: 060 235 3509
Let op:
- Nie die organiseerders van die@ The Turning Point Palooza of eienaars van die eiendom waarop die fees gehou word sal verantwoordelik gehou word vir enige natuurlike gebeure wat ons sal verhoed om hierdie fees te vier nie.
DIRECTIONS
@ The Turning Point Palooza 2024 - Krugersdorp
@ The Turning Point
9 Clifford Rd, Chancliff AH, Krugersdorp, 1739
Get Directions