Bondesio Couture Fashion Show & Afternoon Tea with Tobi Jooste

Thu Apr 27, 14:00 - Thu Apr 27, 16:30

Villa Castollini

ABOUT



The internationally acclaimed fashion designer Peter Bondesio will be hosting his first fashion show in the Garden Route at Villa Castollini Knysna, on Thursday 27 April 2017 and it promises to be a glamorous occasion.

Peter Bondesio, ‘n baie bekende en geliefde inwoner van Derby (sowat 30km wes van Rustenburg) is ‘n mode-ontwerper wat al vir 27 jaar sy kuns beoefen en wat vele glanspersoonlikhede aangetrek het.

Hy het eintlik geen bekendstelling nodig in die wêreld van asemrowende trou- en matriekafskeidrokke nie want onder sy hande neem gereeld skeppings van krale, sy, fluweel, brokaat en satyn vorm aan.

Onder Peter se wie’s wie kliënte, tel ‘n hele paar titelhouers van mevrou en mejuffrou Suid-Afrika, mejuffroue Verenigde Nasies, Patricia Lewis, Tobi Jooste, Izak Dafel, Adriaan Bergh, Charlize Bergh en Liesel Krauze Wiid.

Melinda Bam het ook al van sy skeppings vertoon en het onlangs voor die kansel gestaan in ‘n Bondesio-skepping.

Your host and emcee for this event, Tobi Jooste



DIRECTIONS

Bondesio Couture Fashion Show & Afternoon Tea with Tobi Jooste
Villa Castollini
53 Main Rd, Knysna, 6571, South Africa
Get Directions