Secunda - Hettie Brittz Boektoer En Seminaar
Mon May 20, 14:00 - Mon May 20, 15:30
Laerskool Secunda Skool Saal
ABOUT
Hierdie is meer as net 'n boekbekendstelling. Dit is 'n geleentheid vir elke mamma, pappa, juffrou, of vrou om hulle bome se noord te vind?
Ontdek jou bome se ware noord saam met Hettie Brittz!
Hierdie seminaar en boek rus jou toe en gee jou leiding om elke persoon om jou te verstaan ??so uniek soos ontwerp deur God. Leer hoe om te werk, te lei, en om te groei in ouerskap as 'n liggaam van Christus en hoe om die beste in mekaar na vore te bring.
Kom sluit aan en laat ons saam groei en floreer in die unieke persoonlikhede wat ons elkeen ontvang het!
Datum: 20 Mei 2024
Tyd: 14:00 - 15:30
Plek: Laerskool Secunda
Kaartjies: R 100
Bespreek vandag nog:
Kweek Kinders Met Karakter Boektoer Suid-Afrika
Michelle: 0828001248
Minnelize: 0795884286
Kom sluit aan by 'n inspirerende ervaring!