Family friendly

Delmas - Hettie Brittz Boektoer En Seminaar

Mon May 20, 18:30 - Mon May 20, 20:30

Laerskool Delmas Skoolsaal

ABOUT

Hierdie is meer as net 'n boekbekendstelling.

Dit is 'n geleentheid vir elke mamma, pappa, juffrou, of vrou om hulle bome se noord te vind

Ontdek jou sirkel se ware noord saam met Hettie Brittz!

Hierdie seminaar en boek rus jou toe en gee jou leiding om elke persoon om jou te verstaan, so uniek soos ontwerp deur God.

Leer hoe om te werk, te lei, en om te groei in ouerskap as 'n liggaam van Christus en hoe om die beste in mekaar na vore te bring.

Kom sluit aan en laat ons saam groei en floreer in die unieke persoonlikhede wat ons elkeen ontvang het!


Datum: 20 Mei 2024

Tyd: 18:30 - 20:30

Plek: Laerskool Delmas Skool Saal

Kaartjies: R 100


Bespreek vandag nog:

Kweek Kinders Met Karakter Boektoer Suid-Afrika

Mariette: +27 83 380 0710

DIRECTIONS

Delmas - Hettie Brittz Boektoer En Seminaar
Laerskool Delmas Skoolsaal
6 De St, Delmas, 2210
Get Directions