No under 18s
Stof-en-pars Wynstap
Sat Jun 1, 14:00 - Sat Jun 1, 17:00
Velskoendraai, Clanwilliam
ABOUT
Deelnemers skryf in om ‘n heerlike middag van wynproe, stap en goeie gees te geniet. Elke deelnemer kry ‘n pragtige kristal wynglas kompleet met ‘sandblasting’, heerlike vingerhappies na die tyd, genoeg wyn om die 5km se stap kort te maak, en sommer so bietjie oefening. Ons waarborg ‘n dag vol vrolikheid, lag en pret! Net wat ons nodig gaan hê om batterye te laai voor die tweede helfde van die jaar afskop.