Ester Vroue Konferensie

Sat Aug 3, 08:15 - Sat Aug 3, 15:30

Magalieskruin Gemeente

ABOUT

Alle vroue kom deel in die lewensveranderende konferensie met Ds Elza Meyer. Kom ontdek die Ester binne jou en laat jou nuutgevonde waagmoed 'n tapeserie van verandering ontvou.

Kaartjies beloop R250 per persoon en sluit 'n ligte ete en geskenksak in.

Daar is 'n beperkte aantal kaartjies beskikbaar, dus verseker jou plek voor 14 Julie 2024 asb.

DIRECTIONS

Ester Vroue Konferensie
Magalieskruin Gemeente
150 Joyce Ave, Magalieskruin, Pretoria, 0150
Get Directions