Oupa en Ouma - Van Toeka tot Nou
Fri May 10, 09:00 - Fri May 10, 19:00
Laerskool Unika Skoolsaal
ABOUT
Oupa en Ouma is besig om al hulle tierlantyntjies in te pak vir die groot trek. Saam met Rudolf en Grethe ontdek hulle weer die aller wonderlikste oudhede soos ‘n draadloos, walkman, plate- en ‘n CD-speler. Dit neem hulle op ‘n opwindende reis van toeka tot nou!
DIRECTIONS
Oupa en Ouma - Van Toeka tot Nou
Laerskool Unika Skoolsaal
Oak Ave & Abbot Rd, Robindale, Randburg, 2193
Get Directions