No under 18s

Matie van Graan - Ons Prati KHAKI, ons dra dit! (Komedie @ Die Centurion Teater)

Fri May 31, 19:30 - Fri May 31, 21:00

Die Centurion Teater

ABOUT

Matie van Graan het bekendhed verwerf as die enigste-oorlewende-oorspronklikke-boerboeltannie maar is ook ‘n gekwalifiseerde bokwagter wat al baie khaki moes hanteer, aanspreek, dra en beleef.

 

Sy is aktief op sosiale media as @matiestad – net ‘n tannie van die platteland wat haar beste probeer, al lyk en klink dit nie altyd so nie. In haar debuut stand-up deel sy verhale, stories, fabels, kentekens en lesse uit haar ondervindings as bokwagter, aktriese en MC.

 

Tydens die vertoning ontlafel en antwoord sy ook vrae wat deur die gehoor aan haar gestel word. Kom edukeer jouself oor die lewe van khaki-kakkerlak-kenner-en-draer.

DIRECTIONS

Matie van Graan - Ons Prati KHAKI, ons dra dit! (Komedie @ Die Centurion Teater)
Die Centurion Teater
123 Amkor Rd, Lyttelton Manor, Centurion, 0157
Get Directions