FREE OPTIONS

2024 Opedag

Wed May 1, 09:00 - Wed May 1, 12:00

Hoërskool Lydenburg

ABOUT

We're inviting YOU to join our Open Day...!


All Grade 7 learners and parents are welcome to join.


Please register to attend our Open Day!


Tydens die Opedag, het ons ook heerlike wintersport op ons gronde. Daar sal 'n snoepie beskikbaar wees.


Ouers kan besluit of hulle die rotasie saam met die leerders wil volg, of hulle kan die sport op ons tuisgronde geniet. Daar word ook 'n aparte toer beplan slegs vir die ouers saam met ons hoof, Mnr. van der Merwe.


It is not necessary to print the ticket.

DIRECTIONS

2024 Opedag
Hoërskool Lydenburg
Kerk St, Lydenburg, Mashishing, 1120
Get Directions