#VierVrouWees
Sat May 4, 09:00 - Sat May 4, 12:00
Delta Ouditorium, Moreleta Kerk
ABOUT
SPREKER: Lynette Beer
TEMA: Staan jou plek vol in God se tapisserie!
09:00 - 12:00
R250 p.p.
Ons vrouwees is iets wat ons kan vier! Tog word ons vreugde dikwels gesteel deur seer, bagasie, emosies, verhoudings, leuens oor vrouwees, ens. Lynette kom ons motiveer dat God ons ware identiteit gee en dat ons vanuit daardie identiteit en verhouding met Hom die lewe voluit en oorwinnend kan leef. So kan ons ons plek volstaan in Sy tapisserie!
Vier jou vrouwees met 'n oggend van pret en ontspanning vol geestelike inspirasie, heerlike verversings, 'n kreatiewe aktiwiteit en kuier.
#YouAreTEAriffic
NAVRAE: 012 997 8000 | [email protected]