No under 18s

Koos Doep: Die digter met die seemanstem

Sat Apr 13, 17:00 - Sat Apr 13, 22:00

The Daisy Jones, Summerhill Wines, R44, Stellenbosch

ABOUT

Kom vier die stem van Koos du Plessis, gruiserig en rookdeurdrenk, in ’n aand van herinneringe en musiek. Koos se dogter, Irma, en haar ma, Mornay du Plessis, gesels met Danie Marais, Andries Bezuidenhout, Schalk van der Merwe en Lise Swart skuif agter die mikrofone in en Churchil Naudé lees voor. Erfdeel, Irma se boek oor haar pa, is te koop.


• Saterdag 13 April 2024

• The Daisy Jones Bar op die Summerhill-wynlandgoed, R44, Stellenbosch

• Deure maak 17h00 oop | Kroeg en ligte etes te koop

• Vertoning skop 19h00 af.

• Reg van toegang voorbehou

• Geen onder 18’s


• Tafelbesprekings noodsaaklik: WhatsApp 064 968 2015 (Let asb dit is tafeldeling)

DIRECTIONS

Koos Doep: Die digter met die seemanstem
The Daisy Jones, Summerhill Wines, R44, Stellenbosch
33°52'57. 18°50'49, 6 8th Ave, Stellenbosch, 7615
Get Directions