Nataniël in Concert
Fri May 9, 18:30 - Fri May 9, 20:00
Kuswag School
ABOUT
Kuswag bied aan
NATANIËL IN CONCERT met Charl du Plessis
'n Heerlike konsert wat bestaan uit splinternuwe stories, oorspronklike musiek, hope humor, fantasie en vele meer soos net Nataniël kan!
Hy deel die verhoog met Steinway-pianis, Charl du Plessis.
Saaldeure open om 17:30.
Snoepie sal oop wees voor en na afloop van die vertoning.
Geen koelerbokse word in saal toegelaat nie.
90 Minute vertoning, geen pouse.