Sat Aug 17, 18:30 - Sat Aug 17, 21:00
Kuswag Skool
Musiekfees (2 uur vertoning)
Buitelug vertoning
Kos & Koeldrank stalletjies
Bring eie Stoele / Piekniek kombers
Kan eie "Cooler Boks" saambring
Hekke open om 16:00
Vir meer inligting kontak Carine by 0834403537