FREE OPTIONS

Pa en Seun vir Christus

Sat May 4, 17:00 - Sat May 4, 19:00

Anna Beulah Farm

ABOUT

Alle manne, seuns, oupa's en vriende, kom beleef Christus saam met ons, kom bou jou storie saam met jou seun of pa.


Al is jy nog nie n pa nie, kom nogsteeds en beleef God se goedheid en liefde saam met ander.


Kom ontdek jou storie, en wie jy is in Christus.


Alle kaartjies is gratis.