No under 13s

ANGLO ANGST

Fri Apr 19, 19:00 - Sun Apr 21, 20:00

Toneelhuis

ABOUT

Met Mia van der Merwe, Nichola Viviers, Thalia Alberts, Zoë-Blu Mottram, Izette Blignaut, Conradie van Heerden en Vihann van Rooyen


Teks, regie en verhoogbestuur: Gita Fourie

Stel-, kostuum- en beligtingsontwerp: Jean du Plessis

Musiek deur: Vihann van Rooyen

Vervaardiger: AfvalProduksies


Shakespeare se Romeo & Juliet word die blyspel Romeo & Johanna. ’n Nuweling-regisseur wat uitblink in eksperimentele teater, bring ’n Anglo-Boereoorlog-weergawe van dié mal musical op die planke. Maar met die kleedrepetisie loop alles skeef. Twee akteurs daag nie op nie, die verhoogbestuurder kry die intrektyd heeltemal verkeerd, en nou begin daar oor ’n halfuur ook nog ’n kerkdiens in die teater.

 

Shakespeare’s Romeo & Juliet becomes the musical Romeo & Johanna. A young new director who excels in experimental theatre, is staging an Anglo Boer War version of this crazy musical. But during the dress rehearsal everything goes wrong. Two actors fail to show up, the stage manager gets the move-in time completely wrong, and the theatre is booked for a church service which starts in half an hour.

DIRECTIONS

ANGLO ANGST
Toneelhuis
10 Hermes St, Paarden Eiland, Cape Town, 7405
Get Directions