No under 16s

Alles Tot Nou - The Modelist

Fri May 24, 18:30 - Fri May 24, 20:30

The Modelist

ABOUT

Aletta is maar net ‘n eenvoudige meisie wat nog altyd wou perform en in hierdie stand-up-eenvrou-stuk deel sy alles van hoe sy op die ouderdom van 10 verslaaf geraak het aan Aromat tot hoe sy onlangs rabies survive het. Hierdie debuut vertoning is ‘n tell-all propvol lag en teer en ‘n kykie in Aletta se lewe soos nog nooit vantevore nie.


Deure open 18h30*

Vertoning begin 19h00*

Welcoming drink ingesluit*


DIRECTIONS

Alles Tot Nou - The Modelist
The Modelist
139 Main Rd, Lionviham, Cape Town, 7130
Get Directions