NG Tygerpoort Paasontbyt 2024

Sun Mar 31, 09:00 - Sun Mar 31, 10:00

NG Tygerpoort

ABOUT

NG Tygerpoort

Opstanding-Sondag


Dienstye: 8:00 en 10:00

Piekniektyd: Tussen die 2 Eredienste (09:00 - 10:00)

 

Ons sien uit na Opstanding-Sondag op 31 Maart 2024. Dis ’n Feesvier Sondag! Hierdie jaar vier ons dit weer deur saam piekniek te hou op die terrein en met die gebruiklike rooi eiers!


Daar is verskillende opsies: boksie vir volwassenes en 'n boksie vir kinders.

DIRECTIONS

NG Tygerpoort Paasontbyt 2024
NG Tygerpoort
51 Henry Rd, Shere, 0084
Get Directions