No under 16s

Vrou Ens. in Durbanville

Sat Apr 13, 19:00 - Sat Apr 13, 20:30

49 Huguenot Way, Oakwood Estate, Pinehurst, Durbanville

ABOUT

Mandri Sutherland, ook bekend as Vroudrie, se eerste eenvroustuk is spesifiek vir die huiskonsert-inisiatief geskryf, waar sy al meer as 130 keer in die leefruimtes van mense oor Suid-Afrika heen gespeel het. Die stuk is 'n kombinasie van storievertelling en uitspattige karaktervertolking. 


Mandri sê 'n ding soos dit is en sy sê dit in Afrikaans. Sy belig en gooi liefde, humor en vet op die Afrikaner-vrou se besware en waarhede. Sy sê 'n ding raak en sy sê wat die meeste van ons heel moontlik dink. Die show is nie net vir vrouens nie, so bring gerus jou man saam, maar los dalk net jou hond en kind by die babysitter!


18h30 vir 19h00*

Bring gerus 'n drinkding saam (en glase indien nodig)*

DIRECTIONS

Vrou Ens. in Durbanville
49 Huguenot Way, Oakwood Estate, Pinehurst, Durbanville
49 Huguenot Way, Durbanville, Cape Town, 7570
Get Directions