Family friendly

JANtilda Senior konsert 2024

Mon Mar 25, 18:00 - Thu Apr 4, 23:59

Jan Celliers Skoolsaal

ABOUT

JANtilda Senior konsert 2024


Matilda van Roald Dahl word deur Jan se Span in “JANtilda” getransformeer. Kom beleef hoe sy die skool se waardes én haar buitengewone vermoëns inspan om lesse aan haar aaklige gesin en die nog aakliger skoolhoof te leer. Gelukkig is daar goeie mense op haar pad en beskaam die hoop nooit nie.


Kom geniet ‘n vermaaklike aand by ‘n wonderlike skool: Jan Celliers se senior konsert van 2024.


Waar:

Skoolsaal


Nota:

Bestel ook u konsertopname vandag (R100, USB 'flash drive') - daar is nie later geleentheid nie aangesien ons die bestelling vooraf moet plaas.


VERTONINGS:




  • 25 Maart om 18:00 (R200 pp) - bewys van aankope benodig vir toegang
  • Verversings te koop vanaf 17:00 voor vertoning - by die "Kunste-Kafee"




  • 26 Maart om 10:00 (R180 pp) - bewys van aankope benodig vir toegang
  • Verversings vooraf te koop by snoepie




  • 26 Maart om 18:00 (R200 pp) - bewys van aankope benodig vir toegang
  • Verversings te koop vanaf 17:00 voor vertoning - by die "Kunste-Kafee"




  • 27 Maart om 18:00 (R200 pp) - bewys van aankope benodig vir toegang
  • Verversings te koop vanaf 17:00 voor vertoning - by die "Kunste-Kafee"


  • https://www.quicket.co.za/events/253819-jantilda-senior-konsert-2024/#/merchandise

DIRECTIONS

JANtilda Senior konsert 2024
Jan Celliers Skoolsaal
Lower Park Dr, Parkwood, Johannesburg, 2193, South Africa
Get Directions