Family friendly

Jo Black

Sat May 11, 18:30 - Sat May 11, 20:00

Skuilkrans NG Gemeente

ABOUT

Skuilkrans NG Gemeente is baie opgewonde om Jo Black en sy orkes by ons te verwelkom vir 'n baie spesiale aand.


Jo Black is bekend vir sy positiewe en opbouende musiek en bring 'n boodskap van hoop deur stories en sy eie getuienis,



DIRECTIONS

Jo Black
Skuilkrans NG Gemeente
Jan Alberts Ave, Val-De-Grace, Pretoria, 0184
Get Directions