Family friendly
Wietzbaden Winter Fees
Sat Jun 8, 10:00 - Sun Jun 9, 10:00
Wietzbaden Brauhaus
ABOUT
Kom geniet die dag by Wietzbaden Brauhaus se 1ste Winter fees saam Juanita Du Plessis, Robbie Wessels en Karen Zoid op 8 Junie vanaf 12h00 . KINDERS 14 JAAR EN JONGER KOM GRATIS IN . Heerlike kostalletjies wat al van 10 af oop is en genoeg vermaak vir oud en jonk .