No under 16s

Alles Tot Nou by Du Toitskloof Wines

Fri Apr 5, 19:30 - Fri Apr 5, 21:00

Du Toitskloof Wines Tasting Room

ABOUT

Aletta is maar net ‘n eenvoudige meisie wat nog altyd wou perform en in hierdie stand-up-eenvrou-stuk deel sy alles van hoe sy op die ouderdom van 10 verslaaf geraak het aan Aromat tot hoe sy onlangs rabies survive het. Hierdie debuut vertoning is ‘n tell-all propvol lag en teer en ‘n kykie in Aletta se lewe soos nog nooit vantevore nie.


Gratis glas wyn van jou keuse*

Vertoning begin 19h30*

Ou Meul Bakkery is oop vir aandete voor die show - gaste moet bespreek (023 004 0226)*

DIRECTIONS

Alles Tot Nou by Du Toitskloof Wines
Du Toitskloof Wines Tasting Room
Du Toitskloof Wines, R101 Old N1 Rd, Rawsonville, 6845
Get Directions