Family friendly
“THE FORGOTTEN STORIES”
Sat Mar 15, 16:00 - Sat Mar 15, 22:00
Blue Creek Weddings and Functions
ABOUT
Die geleentheid word gereel deur 7 Med Bn Gp Veterane met die stigter Generaal Wouter Basson as gasheer. Deur middel van storie vertelling word beoog om die konteks van Bosoorlog asook die rol van 7Med Bn Gp oor te dra. Mediese etiese kwessies asook veterane respek word aangespreek. Alle veterane,dienende lede en hul nageslag asook lede van die publiek is welkom
