''JAN SE SKULD'- FEES 2024

Fri Sep 13, 14:00 - Sat Sep 14, 08:00

H/s Hugenote

ABOUT



Groter, beter, LAERSKOOL JAN VAN RIEBEECK se "JAN SE SKULD"-FEES 2024

Kunstenaars: Early B, Danny Smoke, Steve Hofmeyr, Die Heuwels Fantasies, Rooksein,

Droomsindroom, Die Piesangskille



  • 13 & 14 September 2024
  • Vrydag 14:00 - 0:00
  • Saterdag 8:00 - 0:00
  • WAAR?? Hoërskool Hugenote se sportgronde


!! KAARTJIES !!

  • Jannies-leerders wat aan massa revue deelneem is GRATIS!


  • Gekontroleerde veilige parkering: R20 per kar per dag. (Slegs 1 ingang)
  • QUIKET KAARTJIES
  • Vrydag - R180
  • Saterdag - R220
  • Naweekpas R350
  • Ouderdom van 0-3 jaar: GRATIS
  • Ouderdom van 4 - 13 jaar: R30 per dag.



Kaartjies beskikbaar by die hekke: 13 & 14 September 2024

  • Vrydag R200
  • Saterdag R250
  • Naweekpas: R400
  • Ouderdom van 0-3 jaar: GRATIS
  • Ouderdom van 4 - 13 jaar: R30 per dag.


  • Koelerboks fooi R200 per dag!!


Hou Laerskool Jan van Riebeeck se Facebook blad dop vir FLASH SALE pryse!


DIRECTIONS

''JAN SE SKULD'- FEES 2024
H/s Hugenote
Short St, Paul Krugersoord, Springs, 1559
Get Directions