FREE OPTIONS

Jan Celliers Prestige Gholfdag 2024

Fri Jun 7, 08:00 - Fri Jun 7, 22:00

Parkview Golf Club

ABOUT

Jan Celliers Prestige Gholfdag – Vrydag, 7 Junie 2024 te Parkview Gholfklub

 

Ons is baie opgewonde oor die Prestige Gholfdag wat vanjaar deur Jan Celliers Laerskool aangebied word. Hiermee bou ons graag saam aan die skool se droom om aan elke leerling die beste skoolopleiding moontlik te bied in ’n milieu waarin elkeen begelei word tot die volle ontwikkeling van sy/haar unieke potensiaal.


Die Prestige Gholf dag sal vanjaar as een van die belangrikste fondsinsamelingsprojekte vir die skool dien.


Die gholfdag vind op Vrydag, 7 Junie 2024 by die Parkview Gholfbaan plaas.


Daar word beoog om aan 132 spelers die geleentheid tot deelname te bied. Die kompetisie berus op ‘n 'Scramble' formaat met uitsonderlike pryse aan wenners.


Ons sien uit om hierdie heerlike dag saam met u deur te bring.

DIRECTIONS

Jan Celliers Prestige Gholfdag 2024
Parkview Golf Club
Cnr of Wicklow and, Emmarentia Ave, Parkview, Johannesburg, 2193
Get Directions