Plaas Dans - Sat 2 Maart

Sat Mar 2, 18:00 - Sun Mar 3, 02:00

Boeretroos

ABOUT

Saterdag 3 Maart maak ons weer so.

Braaivleis vure wat brand, kinders wat buite baljaar, lekker musiek wat speel, vriende wat saam kuier en n dansvloer waar die stof so staan.

Ingangsvooie

Volwasse – R150

Kinders onder 16 gratis

Besonderhede

Datum: Sat 02/03/2024

Tyd: 16:00 – 02:00

Plek – Boeretroos, Joostenberg Vlakte


Geen Sambrele, gazebos, kampstoele, troeteldiere, wapens, vuurwapens, vuurwerke word toegelaat.

Geen slegte gedrag sal geduld word nie.

Beperkte Kaartjies besikibaar.

Reg Van Toegang Voorbehou. 

DIRECTIONS

Plaas Dans - Sat 2 Maart
Boeretroos
Bakoorjakkalsdraai Farm, Red Hill Road, Joostenbergvlakte, Cape Town, 7580
Get Directions