FREE OPTIONS

Van Bybel Tot Bord - Dieetkundige Elziree le Roux

Sun Feb 25, 18:00 - Sun Feb 25, 19:00

George-Bergsig Gemeente

ABOUT

Dieetkundige Elziree le Roux kom gesels met ons oor die opwindende onderwerp: Van Bybel Tot Bord. Hierdie is nie jou normale dieetkundige sessie, waar jy dalk vir 'n uur sou luister na klomp dinge wat jy self op die internet kan lees nie. Wat het my geloof in Jesus, en dit wat Hy vir my aan die kruis gedoen het, te doen met dit wat ek in my winkeltrollie laai en in in my bord inskep? Kom ontvang insigte wat jy nog nooit gehad het nie, oor 'n onderwerp wat vir elke gelowige so basies, maar so belangrik is.


Datum: Sondag 25 Februarie

Tyd: 18:00

Plek: George-Bergsig Gemeente

Gratis kinderoppasdiens beskikbaar

DIRECTIONS

Van Bybel Tot Bord - Dieetkundige Elziree le Roux
George-Bergsig Gemeente
4th St, Loerie Park, George, 6529
Get Directions