Spoegwolf live by Daisy Jones, Stellenbosch

Sat Feb 24, 18:00 - Sat Feb 24, 23:00

Daisy Jones Bar

ABOUT

Spoegwolf se eerste show in Stellenbosch vir 2024.


SATERDAG 24 FEB 2024.


Kaartjies slegs R245pp

Deure maak 18:00 oop.

Show begin rondom 20:30


Kom beleef die musiek in 'n intieme venue met groot klank, amazing ligte en groter gees!


Sien jou daar.

SPOTIFY

DIRECTIONS

Spoegwolf live by Daisy Jones, Stellenbosch
Daisy Jones Bar
Summerhill Wine Estate, Stellenbosch, 7615
Get Directions