Jannie Du Toit Oppiekitaar

Thu Mar 21, 19:00 - Thu Mar 21, 20:00

Studio 42

ABOUT

Oppiekitaar – Jannie net met sy kitaar

In sy Lied van ’n swerwer van 1978 besing Jannie die swerwerspad van oom Chris Blignaut wat van padkamp tot padkamp geswerf het om sy liedjies aan die gewone man bekend te stel. Nou, self reeds meer as ’n halfeeu as swerwer op die langpad van musiek, sing Jannie in hierdie program uitsluitlik liedjies wat hyself geskryf het, net met sy kitaar. Die liedjies skommel tussen vrolikheid en nostalgie – wat albei deel van die liedjiemaker se reis is.

DIRECTIONS

Jannie Du Toit Oppiekitaar
Studio 42
Sedgefield, 6573
Get Directions