Family friendly

Eeram Eeufees

Fri May 17, 16:00 - Sun May 19, 00:00

Eeram Vendusie

ABOUT

'n Fees viering van Eeram Boerevereniging se 100ste bestaansjaar. Kom geniet saam met ons die dag vol vele vermaak en aktiwiteite : 4x4 roete , funrun , kosstalletjies , biertuin , kinderpark , Riaan Benade , Eloff , Barto en Brendan Peyper.

Eeram Vendusie (Geleë +- 22 km buite Harrismith in die rigting van Warden op die N3.)

Google Maps : https://maps.app.goo.gl/dPAmCitoMuAK19Uo9