No under 13s

MAGDA LOUW by NG CORAM DEO

Sat Apr 13, 19:00 - Sat Apr 13, 20:00

NG CORAM DEO

ABOUT

Magda Louw bevind haarself in haar herfsjare op nasionale televisie en skielik is sy nie net meer die tannie in die straat nie, maar die tannie in mense se sitkamers. En nou ook die tannie op die verhoog. Wat sal sy tog kwytraak as die mikrofoon in haar hand geplaas word? Sal sy die paar kilo’s kan afskud voor haar optrede en die belangrikste van alles, hoe de hel gaan sy al haar woorde onthou?



KINDER OPPASDIENS

Kinder oppasdiens
NB. Daar sal 'n veilige oppasdiens wees vir kinders onder 13jaar oud. Indien jy van die oppas diens gebruik wil maak stuur gerus 'n epos na [email protected]

DIRECTIONS

MAGDA LOUW by NG CORAM DEO
NG CORAM DEO
37 Lucas Ave, Risiville, Meyerton, 1929
Get Directions