FREE OPTIONS

Alpha Blanco

Wed Feb 28, 18:00 - Thu Feb 29, 20:00

Blanco Gemeente

ABOUT

Wat is Alpha?

Ons glo dat almal die geleentheid moet hê om geloof te verken, vrae te vra, en hul siening te deel.


Alpha is 'n reeks sessies wat die Christelike geloof verken. Elke sessie kyk na 'n ander vraag rondom geloof en is ontwerp om gesprek te stimuleer.


Alpha word regoor die wêreld aangebied, en almal is welkom. Dit hardloop aanlyn en in persoon, in kafees, kerke, universiteite, huise—jy noem dit. Geen twee Alphas lyk presies dieselfde nie, maar oor die algemeen het hulle drie kern-kenmerke in gemeen: konneksie, inhoud, en gesprek.


Die goeie nuus is: daar is elke keer 'n ete en koffie wat bedien word, en dis alles gratis!

Hierdie spesifieke kursus is gemik op jong volwassenes (18-35 jaar).


Plek: Blancogemeente, George

Tyd: 18:00 tot 20:00

Datum: Woensdae vanaf 28 Februarie tot 29 Mei


Kontak Rudolph Grobler by 082 820 9899 vir meer info

Vir meer info oor die inhoud van die kursus gaan na alpha.org/try-alpha/

DIRECTIONS

Alpha Blanco
Blanco Gemeente
9 Napier St, Blanco, George, 6529
Get Directions