Balmoral Landboufees 2024
Sat Mar 9, 09:00 - Sat Mar 9, 22:00
Sergeant Pepper
ABOUT
LANDBOUFEES
Daar is groot afwagting vir die komende landbouskou, aangebied deur Sergeant Pepper en Mpumalanga Lewendehawe & Afslaers.
Hierdie geleentheid vind plaas op, Saterdag, 9 Maart 2024 by Sergeant Pepper perseel in Balmoral, Mpumalanga.
Die dag belowe om vol opwinding te wees, met 'n weie verskeindenheid van aktiwiteite en uitstallings deur Landbou- verwante uitstallers en ander belangstellendes.
Die huidige program sluit die volgende aktiwiteite in:
Vetvee veiling deur MLH
Boerbok stoet tentoonstelling
Landbou uitstallings deur vervaardigers
Vlooimark
Vliegsimulator deur die Witbank Aeromautical Assosiasie
Demonstrasie deur Witbank Radio Flyers
Helikopter ritte deur Kego Aviation
Gesigverf vir kinders met speel area
Visvang Kompetisie by Sergeant Pepper
Optredes deur Dozi (Bring jou eie kampstoel saam vir die area)
Kom geniet 'n heerlike Familiedag saam met ons!!