Family friendly

Leierskap in die nuwe realiteit

Thu Mar 14, 18:00 - Thu Mar 14, 20:00

Ruimsig Convention Centre.

ABOUT

Hoe wees mens 'n leier in vandag se realiteit?

  • Realiteit van korrupsie al om ons.
  • Realiteit van 'n pandemie wat n hele wereld tot stilstand bring.
  • Realiteit van al die uitdagings in Suid-Afrika soos kragonderbreukings, prysverhogings en tekort aan trots in elke dag handelinge.
  • Realiteit van generasie verskille en hoe om steeds 'n goeie leier te wees ten spyte van die verskille tussen generasies.

Kom luister saam hoe Hermann ons deur die aspekte lei en bespreek hoe om 'n beter leier te wees ten spyte van vandag se uitdagings.

DIRECTIONS

Leierskap in die nuwe realiteit
Ruimsig Convention Centre.
WRP4+Q5 Krugersdorp, South Africa
Get Directions