Family friendly

KINDERKUNS

Fri Feb 9, 15:00 - Fri Mar 15, 16:30

PNA Somerset Mall

ABOUT

?? Ontdek Jouself deur Kuns! ???


??? Kunsklasse: Vrydae, 9 Feb 2024 - 15 Maart 2024

?? Tyd: 15:00 - 16:30

?? Prys: R200 per klas (Alles ingesluit)

?? Totaal: R1200 vir die kwartaal 


?? Program Vir Die Kwartaal: "Ek Ontdek Myself"

Leer verskeie kunstegnieke met potlode, verf, en klei terwyl ons fokus op kreatiwiteit, ontspanning, positiewe selfbeeld, motoriese beplanning, en sosiale- en emosionele ontwikkeling.


?? Waarom Aansluit?


Ontwikkel jou kreatiewe vaardighede

Verbeter selfbeeld en motoriese beplanning

Ervaar ontspanning en genot

Leer 'n nuwe manier van self-uitdrukking