FREE OPTIONS
Family friendly

Welgemoed Primary Gr.1 Open Day 2024

Sat Feb 17, 09:00 - Sat Feb 17, 12:00

Welgemoed Primary School

ABOUT

Get your boarding pass ready!

Welgemoed Primary is the passport to your Gr.1's future.


  • Please book your orientation slot in the school hall and grab a coffee and follow the map of the self-walk tour of our school's facilities
  • Reserve your seats by purchasing free tickets via Quicket.
  • Future Blessie Gr.1's are welcome to attend.


Entries close 15 Feb 2024.


----------------------------


Is jou tasse gepak en jou kaartjies bespreek?


Laerskool Welgemoed is die paspoort vir jou Gr.1 se toekoms!


  • Bespreek jou tydgleuf vir die saalpraatjie, gryp 'n koffie en volg die kaart van die selfstap-toer van ons skoolgronde.
  • Bespreek jou sitplekke vir die saalpraatjie deur gratis Quicket kaartjies te bespreek.
  • Toekomstige Gr.1-leerders is welkom om die dag by te woon!


Kaartjies sluit 15 Februarie 2024


DIRECTIONS

Welgemoed Primary Gr.1 Open Day 2024
Welgemoed Primary School
Jip De Jager Dr, Welgemoed, Cape Town
Get Directions