No under 13s

LAERSKOOL NOORD @ HSH!

Fri Feb 9, 19:00 - Fri Feb 9, 21:00

HOëRSKOOL HOPEFIELD: SKOOLSAAL / HOPEFIELD HIGH SCHOOL: SCHOOL HALL

ABOUT

"Kyk noord en stoot voort" kan dalk Laerskool Noord se leuse wees, maar in dié lekkerlag-produksie

is dit allesbehalwe die geval. Terwyl drie onderwyseresse 'n verassingspartytjie beplan vir die

skoolhoof wat aftree, ontaard die personeelkamer in 'n tikkende tydbom.

Boonop gaan meneer enige oomblik aankondig wie by hom oorneem as nuwe hoof.

Kan dit dalk jy wees?


Moenie hierdie misloop nie!


DIRECTIONS

LAERSKOOL NOORD @ HSH!
HOëRSKOOL HOPEFIELD: SKOOLSAAL / HOPEFIELD HIGH SCHOOL: SCHOOL HALL
5 Station St, Hopefield, 7355
Get Directions