FREE OPTIONS
Wenke vir die nuwe jaar vanuit die speelkamer - Lianca Fourie
Sun Jan 28, 18:00 - Sun Jan 28, 19:15
George-Bergsig Gemeente
ABOUT
Oase ouerskap skop weer af vir 2024!
Spelterapeut Lianca Fourie gee praktiese wenke en raad vir jou gesin om hierdie jaar so gesond en gelukkig as moontlik saam aan te pak.
'n Nuwe jaar is altyd weer 'n nuwe geleentheid om dinge anders te doen en met positiwiteit te benader. Moenie hierdie geleentheid mis om 2024 op die regte noot te begin nie.
- Plek: George-Bergsig gemeente
- Datum en tyd: Sondag 28 Januarie om 18:00
- 'n Gratis kinderoppasdiens is beskikbaar vir kinders 3 tot 12 jaar (bespreking noodsaaklik)