FREE OPTIONS

En Route Bybelskool: Eksodus saam met Roedolf Botha

Wed Feb 7, 19:00 - Wed Mar 13, 20:30

Communitas, Oosterlig

ABOUT

Baie welkom by Oosterlig se En Route Bybelskool.

Die Bybelskool sal vir 5 Woensdagaande deur Roedolf Botha aangebied word.

Dit begin om 19:00 elke Woensdag in Communitas.


Die datums is as volg:

7 Februarie

14 Februarie

21 Februarie

28 Februarie

6 Maart - GEEN (ONDERBREKING: Besigheidsbediening)

13 Maart


Koste: R100pp vir die reeks.


Persone wat En Route Bybelskool in Communitas bywoon moet asseblief 'n kaartjie vir elke persoon bespreek.


Gebruik asseblief ingang 4 by Communitas.


Dit is nie nodig om jou kaartjie saam te bring nie. Sodra jy bespreek het, sal jou naam op die gastelys verskyn.


By die deure sal ons jou naam op die gastelys afmerk.


Daar is ook kinderoppasdiens beskikbaar vir jou kind/-ers.

Bespreek asseblief hiervoor wanneer jy jou kaartjie bespreek.


Navrae: [email protected]

DIRECTIONS

En Route Bybelskool: Eksodus saam met Roedolf Botha
Communitas, Oosterlig
469 Lea St, Waterkloof Glen, Pretoria, 0010
Get Directions