FREE OPTIONS
Family friendly

Jo Black Live

Sat Feb 3, 19:00 - Sat Feb 3, 20:30

Curro Nelspruit (The Rest Nature Estate)

ABOUT

Skop jou jaar reg af deur die onvergeetlike aand saam Jo Black deur te bring. Op die aand gaan ons sing, geniet en nog meer geniet. 3 Februarie 2024 kan 'n aand wees wat jy nooit sal vergeet nie.


  • R100p/p.
  • 4 jariges of jonger kan gratis toegang kry mits hulle op jou skoot sit.
  • Daar is kosstalletjies en versnapperinge te koop.



DIRECTIONS

Jo Black Live
Curro Nelspruit (The Rest Nature Estate)
FXMH+WJ Mbombela, South Africa
Get Directions