Fri Mar 15, 19:30 - Fri Mar 15, 21:30
Wietzbaden Brauhaus
Vir die 1ste keer in 10 jaar kom kuier Dozzi in Bloemfontein, by Wietzbaden Brauhaus . Kinders onder 12 kom gratis in . Heerlike kosstalletjies en kontant kroeg .