Family friendly
Plaas Dans - Sat 3 Feb 2024
Sat Feb 3, 18:00 - Sun Feb 4, 02:00
Boeretroos
ABOUT
Saterdag 3 Feb maak ons weer so. Die eerste Plaas Dans vir 2024.
Braaivleis vure wat brand, kinders wat buite baljaar, lekker musiek wat speel, vriende wat saam kuier en n dansvloer waar die stof so staan.
Ingangsvooie
Volwasse – R150
Kinders onder 16 gratis
Besonderhede
Datum: Sat 03/02/2024
Tyd: 16:00 – 02:00
Plek – Boeretroos, Joostenberg Vlakte
Geen Sambrele, gazebos, kampstoele, troeteldiere, wapens, vuurwapens, vuurwerke word toegelaat.
Geen slegte gedrag sal geduld word nie.
Beperkte Kaartjies besikibaar.
Reg Van Toegang Voorbehou.