Hoërskool Kirkwood Primêre Leerlingraad Fondsinsameling
Tue Mar 19, 18:00 - Tue Mar 19, 22:00
Annerkant Venue
ABOUT
Drie van ons plaaslike kunstenaars; Herman Kleinhans, Kirky van Kirkwood en Jakoos Scheepers tree op in Kirkwood. Die konsert sal die 19de Maart 2024 om 18h00 vir 18h30 by Annerkant Venue wees. Dit is 'n fondsinsamelingsaksie deur die Leerlingraad (graad 7) van Hoërskool Kirkwood. Ons sal ondersteuning vir die projek waardeer.
Hilde Alet Malan gaan tydens die vertoning skilder en die skildery gaan deel vorm van die aand se veiling.
Elke volwassene se kaartjie word ingeskryf vir 'n looitjietrekking.
Volwassenes: R150
7-18 jr: R80
Voorskoolse kinders: R30
Kosstalletjies (SLEGS KONTANT) en drank beskikbaar.
Kom kuier lekker saam met ons!