LEER KEN SY STEM 2024

Tue Feb 6, 19:00 - Tue Feb 27, 21:00

Lewende Woord Kaap

ABOUT

'n Skool waar jy leer en prakties oefen hoe om die Here se stem duideliker te hoor eerstens vir jouself en vir die mense om jou.


Hierdie Kursus is elke Dinsdagaand 19:00 tot 21:00 vir 4 weke | 06 - 27 Feb 2024 by Lewende Woord Kaap


Jy is gemaak om God se stem te hoor. 'n Skool waar jy leer en prakties oefen hoe om die Here se stem duideliker te hoor eerstens vir jouself en vir die mense om jou.


Ons om gesinne op te rig so ons bied "Leer ken Sy stem vir klein ore" aan op dieselfde tyd vir in ons kinderkerk - ouderdom 7 - 12 is welkom. Ons wil graag ons tieners ook oprig, hulle is welkom om in die hoof ouitorium saam die kursus te doen


Hoe werk die kaartjies? 


Belangrik om te onthou: die handleiding en Kursus kaartjies is apart! 


R100 p/p Leer Ken Sy Stem Kampus

R100 p/p Leer Ken Sy Stem Aanlyn

R100 Leer Ken Sy Stem Handleiding

R50 p/p Leer ken Sy stem vir klein ore


Aanlyn Kykers: Ons saai die sessies uit op YouTube, jy sal op 'n Whatsapp groep geplaas word en die skakel sal weekliks op die groep geplaas word. 

DIRECTIONS

LEER KEN SY STEM 2024
Lewende Woord Kaap
Baruch Park, Viro Cres, Stikland Industrial, Cape Town, 7530
Get Directions