Caledon Roundtable bied aan: Saaidans 2.0
Fri Mar 1, 18:00 - Sat Mar 2, 02:00
Klipheuwel Plaas
ABOUT
Kom dans saam vir die 2de keer in die hartjie van die Overberg vir Caledon Roundtable se jaarlikse Saaidans saam met Die Broers asook DJ Lohan!
Alle kaartjies wat verkoop word gaan gebruik word vir toekomstige liefdadigheids projekte. So alle ondersteuning sal baie waardeer word.
Verdere besonderhede:
- Eie drank mag gebring word ("Coolerbox" fooi van R100 by ingang)
- Kosstalletjie
- Eie ‘snacks’ mag gebring word
Julle wil nie uitmis nie!
DIRECTIONS
Caledon Roundtable bied aan: Saaidans 2.0
Klipheuwel Plaas
Q9JQ+FF Caledon, South Africa
Get Directions