Family friendly

Ou Jaars Markietie Dans

Sun Dec 31, 20:00 - Mon Jan 1, 02:00

Brickfields Market

ABOUT

Skop 2024 saam met ons af by die Ou Jaars Markietie wat ons by Brickfields Market hou.

Ons gaan vir julle baie lekker kuier musiek speel wat musiek van die 60's,70's,80's,90's, 2000+ tot die nuutse treffers.

Daar is veilige speel plek vir die kinders en lekker dans plek vir Mamma en Pappa.

Kom vroeg aand en geniet van die lekker kos wat beskikbar is van die stalletjies. Daar is ook n kontant kroeg om seker te maak die keel bly nat.

DIRECTIONS

Ou Jaars Markietie Dans
Brickfields Market
Bottelary Rd, Cape Town, 7605
Get Directions